Gids-hulp
Soek slegs in KultuurDeursoek die Web  

Kultuur
  Samelewing > Kultuur   Keer na Gids se tuisblad terug  

Webblaaie
Lys in Google se PageRank-volgorde               Lys in alfabetiese volgorde
Afrikaans.be http://afrikaans.be/
Afrikaanse nuus, literatuur, musiek en skakels vir enigiemand met 'n belangstelling in Afrikaans en Suid-Afrika, veral gemik op belangstellendes in Europa.
Afrikaanse Klub http://www.afrikaans.org.nz
Nie-winsgewende Afrikaanse klub vir alle Suid-Afrikaners ter vestiging en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse kultuur in Nieu Seeland.
Beweging vir Christelik-Volkseie Onderwys http://www.bcvo.co.za
Onafhanklike skolenetwerk in Suid-Afrika met ongeveer 50 lede.
Die Roepstem - De Roepstem http://www.roepstem.net/
Die Roepstem is 'n Nederlands- en Afrikaanstalige webruimte wat die gebruik van albei tale wil bevorder. Ook dient De Roepstem tot nadere kennismaking van de geinteresseerde met beide talen.
Huis der Nederlanden - 'n kultuursentrum, mediasentrum en biblioteek http://www.hdn.co.za/
Die Huis der Nederlanden (HdN) is 'n Nederlands-Vlaams-Afrikaanse kultuursentrum in Pinelands naby Kaapstad. Die HdN sentrum bevat 'n ruim biblioteek en mediasentrum, klaskamers en konferensielokale, en lees- en kuierareas.
Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) http://www.afrikaans.com/
Net soos die ou Stigting vir Afrikaans, beywer die SBA hom vir die bemagtiging van Afrikaans sprekers, deur projekte oor geletterdheid, sosiale gesondheid, uitbou van die kunste, ens.

Help bou aan die grootste gids op die web deur mense geredigeer.
Dien 'n webwerf in - Open Directory Project - Word 'n redakteur

Deur Google gewysig - ©2009 Google
Gids-hulp - Aangaande - Google in English