  |
Sasolburg - http://www.sasolburg.web.za/
Toerisme en akkommodasie, handel en nywerhede, vermaak en ontspanning, kultuur, onderwys en opleiding, godsdiens en padkaarte. |
  |
Pretoria - http://www.pta.co.za
Tweetalige portaal vir dié stad. Stadsraadsake, tuine, besigheidsindekse, toerisme en gastehuise, sport en vermaak. |
  |
Philippolis - http://www.philippolis.org.za/
[Flash nodig] Phillipolis in die Suid-Vrystaat, Suid-Afrika. Inligting oor die Van der Post-sentrum, die kunstenaarsoord, foto's, die laerskool en die dorpie. |
  |
Upington - http://upington.co.za/
Algemene portaal vir dié Noord-Kaapse dorp. Reisburo, besigheidsgids, boubedryf en landbou. |
  |
Krooninfo - http://www.krooninfo.co.za/
Gratis gids oor Kroonstad en omliggende gebiede. Hieronder tel kultuur, besighede, sport en nuuswaardighede. Hoofsaaklik in Engels. |
  |
Lambertsbaai - http://lambertsbaai.info/index.html
Alle toerisme-inligting, met 'n padkaart, foto's en omliggende area |
  |
Wolmaransstad - http://wolstad.tripod.com/afrikaans
Die dorp, sy mense in instellings. Maatskappy-inligting, dagboek, nuus en dienste. |
  |
CenturioNet - http://www.centurionet.co.za/centurionet/
CenturioNet is 'n webwerf vir en oor die stad Centurion (deel van Tshwane) in Gauteng, Suid-Afrika. |
  |
Ermelo.co.za-portaal - http://www.ermelo.co.za/
Eiendomme, voertuie en akkommodasie. Bevat dagboek. Tweetalig. |
 |
Jacobsbaai - http://www.jacobsbaai.net/
Die sogenaamde juweel van die Wes-kus. Foto's, erwe, en argitektuur. |