Gids-hulp
Soek slegs in TydskrifteDeursoek die Web  

Tydskrifte
  Nuus > Tydskrifte   Keer na Gids se tuisblad terug  

Webblaaie
Lys in Google se PageRank-volgorde               Lys in alfabetiese volgorde
  Finansies & Tegniek http://www.fnt.co.za/
Finansies & Tegniek is 'n finansiële weekblad met gehalte-ontleding van finansiële aangeleenthede en breër kwessies wat die sakewêreld raak.
  Landbou Weekblad http://www.landbou.com/
Weeklikse landbouverwante tydskrif. Aanlyn weergawe, bevat artikels en rubrieke ingedeel volgens spesialisering.
  Huisgenoot http://www.huisgenoot.com/
Weeklikse gesinstydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat kinderafdeling en rubrieke.
  Rooi Rose http://www.rooirose.co.za/
Maandelikse vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat redakteursbrief.
  http://www.proagri.co.za/ http://www.proagri.co.za/
Afrikaanse afdeling van tweetalige, tweemaandelikse landbouverwante tydskrif. Aanlyn weergawe, bevat argief van artikels.
  http://www.insig.com/ http://www.insig.com/
Maandelikse, kunssinnige aktualiteitstydskrif. Aanlyn weergawe, bevat addisionele artikels, resensies en kletsforums.
  http://www.carpediem.co.za/?q=finesse http://www.carpediem.co.za/?q=finesse
Maandelikse Christelike vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat rubrieke en blik op jongste uitgawe.
  Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans http://www.sun.ac.za/afrndl/tna/
TN&A is 'n geakkrediteerde tydskrif en word uitgegee deur die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek, met finansiële steun van die Nederlandse Taalunie.

Help bou aan die grootste gids op die web deur mense geredigeer.
Dien 'n webwerf in - Open Directory Project - Word 'n redakteur

Deur Google gewysig - ©2009 Google
Gids-hulp - Aangaande - Google in English