  |
Van Rooyen - http://freepages.family.rootsweb.ancestry.com/~vanrooyen/vanrooyenhome.htm
Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's. |
  |
http://www.murray.za.net/ - http://www.murray.za.net/
Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis. |
  |
http://home.mweb.co.za/el/elijo/afr/indexa.html - http://home.mweb.co.za/el/elijo/afr/indexa.html
Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels. |
  |
Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika - http://www.eggsa.org/welkom.htm
Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels. |
  |
Conradie - http://www.afrikaner.co.za/pietwerf/conradie.htm
Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag. |
  |
Du Preez - http://mysite.mweb.co.za/residents/dpreezg
Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas. |
  |
Nieuwoudt en Scheepers - http://nieuwoudt-scheepers.com
Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis. |
  |
Steenkamp - http://www.steenkamp.netfirms.com
Kort geskiedenis Steenkamps in Suid-Afrika. |
  |
http://www.icon.co.za/~ebens - http://www.icon.co.za/~ebens
Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste. |
  |
Van Rooy - http://www.vanrooy.org.za/
Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika. |
  |
http://www.icon.co.za/~vermaak - http://www.icon.co.za/~vermaak
Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe. |
  |
http://home.intekom.com/myburghleague/Bond.html - http://home.intekom.com/myburghleague/Bond.html
Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's. |
  |
http://www.murray.za.net/grewar/index.html - http://www.murray.za.net/grewar/index.html
Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis. |
 |
Vermeulen - http://users.lantic.net/jverm
Familiebond se bladsy, met inlingting oor die stamboek, die wapen en byeenkomste. |
 |
Serfontein - http://nelspruitlink.co.za/serfonteinclan
Tweetalige webwerf. Opsomming van vaardighede, stamboomvan die sogenaamde clans, briewe, geskiedenis, en wapen. |