  |
Musiek.co.za, webwerf vir Opreggeteelde Afrikaanse musiek - http://www.musiek.co.za
Deur kunstenaars vir kunstenaars. Opreggeteelde Afrikaanse musiek. Inheemse oorspronklike lirieke. Hierdie Webwerf word besit deur Afrikaanse kunstenaars om Afrikaanse vermaakkuns te bevorder. Ondersteun asseblief met jou hart en sieletjie !!! |
  |
Lienka.co.za - http://www.lienka.co.za
Die amptelike webblad van Lienka van ddisselblom-faam. |
  |
Bobby van Jaarsveld - http://www.bobbyvanjaarsveld.co.za/
Meer oor dié kunstenaar, musiek en videos af te laai, en gasteboek. |
  |
Stephan Potgieter - http://www.stephanpotgieter.com/
Musikant wie se musiek wissel van klassiek tot gewilde ligte klassieke musiek asook lekker luister liefdesliedere. Enkele Afrikaanse bladsy. |
  |
http://www.celsius.co.za - http://www.celsius.co.za
Suid-Afrikaanse popgroep wat ligte, kontemporere, oorspronklike Afrikaanse musiek speel. Aanhangerklub, lirieke, CD-inligting en optredes. |
  |
PlatAnna - http://www.platanna.za.net
Tweetalige webwerf van dié Boeremusiek-kunstenaar met lirieke, luistermusiek, nuus, foto's, inligting oor optredes en besprekings. |
  |
2 Catharinas - http://users.iafrica.com/a/am/ambrose
Naat en Kaat is volwasse(?) girls wat kan en wil rock, en iets te sê het vir mense soos ons. Mens raak onmiddelik verlief op die appels-en-koring feedback country van 2 plaas-rabbedoes |
  |
Stille Nag Web - http://www.silentnight.web.za/indeks.htm
Alles oor die kerslied Stille Nag, die blad sluit die geskiedenis, bladmusiek, klanklêers en oor die honderd vertalings van die lied in. |
  |
Insisevus - http://www.insisevus.com
Afrikaanse musikant, met inleiding, musiek, foto's en gasteboek. Werf in Afrikaans en Engels. |
  |
http://www.plaak.co.uk - http://www.plaak.co.uk
'n Oorkruis-progressiewe, alternatiewe Afrikaanse rockgroep, met foto's, lirieke en gasteboek. |